<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>A</key>
<author>Philip Moolman</author>
<lyrics>[V1]
.C
 Ek steek my hand op, vir Genade
.                            G
 Ek steek my hand op, vir Geloof
.             C                 F
 Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus
.     C        G        C  ....(D)
 en alles wat God my beloof

[V2]
.D
 Ek steek my hand op, vir Genade
.                            A
 Ek steek my hand op, vir Geloof
.             D                 G
 Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus
.     D        A
 en alles wat God my beloof

[C1]
.  G                  D
   Geen veroordeling meer nie
.  A                   D
   Geen vrees vir die lewe of dood
.  G
   Geen straf.
.          D
   Ek kan lekker ligvoets draf
.           A                   D
   Want Sy liefde is groter as groot

[C2]
.  G                  D
   Geen veroordeling meer nie
.  A                   D
   Geen vrees vir die lewe of dood
.  G
   Geen straf.
.          D
   Ek kan lekker ligvoets draf
.                     A         D   ... (B)
   Want Sy liefde is groter as groot

[V3]
.             E
 Ek steek my hand op, vir Genade
.                            B
 Ek steek my hand op, vir Geloof
.             E                A
 Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus
.     E        B        E
 en alles wat God my beloof

[P1]
.                                A
   Ek steek my hand op, vir die Goeie Nuus van Christus
.       E        B      E
   en alles wat God my beloof</lyrics>
<title>Uitstap: Ek steek my hand op</title>
</song>